Standard Version - Geel Madeliefies (Key: OR Bbmaj)
Title: Geel Madeliefies (Christa Steyn Cover)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Standard Version
Genre: South African; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 1980s
Key: OR Bbmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Waar die kosmos pienk rinkink
Soms verdwaal in gras en wind
En die stof na reën ruik as die son steek
Waar die vygies laggend staan
Met hul geel-rooi hempies aan
En die môre loslyf dans tot waar die maan breek
Stap hy oor die kronkelpad
Krom gedraai na die watergat
Waar hy dors die dag se werk afwas
En dofoog staar na
Geel madeliefies tussen dorings en gras
Waar kan 'n mens dan mooier kry
Geel madeliefies ek is goed opgepas
Maar hy draai vermink sy rug op my
Trap sy kaalkind ook verspot
Hierdie grondpad, hierdie lot
Oor die drumpel wat wegraak sonder vrede
Sal sy Bybel en kaboe
Hom kan dra en hom laat proe
Hom vertel oor jare se verned'ring
Hy loop so snaaks, hy loop so mank
Sy pad is rof en baie lank
Sy lag is skel sy huil vertel
Oor somers vol van
Geel madeliefies tussen dorings en gras
Waar kan 'n mens dan mooier kry
Geel madeliefies ek is goed opgepas
Maar hy draai vermink sy rug op my
Loop maar kaalvoet, loop maar kind
Loop maar mank en sien is blind
My ore doof, my mond gelap
Kô'ns troos mekaar met
Geel madeliefies tussen dorings en gras
Waar kan 'n mens dan mooier kry
Geel madeliefies ek is goed opgepas
Maar hy draai vermink sy rug op my
Composer: CHRISTA STEYN