Standard Version - Grote God Aan U Die Eer (Gesang 10-Liedb 190) (Key: OR Fmaj)
Title: Grote God Aan U Die Eer (Liedboek 190 / Gesang 10)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Standard Version
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: Unspecified
Key: OR Fmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Grote God, aan U die eer
Heerlik is waar U regeer
Hemels is U majesteit
Heilig u geregtigheid
U wat alles onderhou
U is ewig en getrou
In genade, groot en ryk
Bou U, Heer U koninkryk
Voordat ek kon kies, kon vra
Het u seun my vloek kom dra
Ek kon vind: U’t my gekry
Voor ek nog my skuld bely
ALTERNATIEWE VERS
U, oor alles God en Hoof
Open oë van geloof
Dat ons sien, geen goed of kwaad
Word aan toeval oorgelaat
Bokant ons begrip, verstand
Hou U al wat is in stand
Composer: TRADITIONAL