top of page
Standard Version - Heimwee (Key: OR Ebmaj)

Standard Version - Heimwee (Key: OR Ebmaj)

SKU: JU-OR-NB-01500
$12.95Price

Title: Heimwee

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Standard Version
Genre: South African; Classical & Classical Crossover; Opera & Popera
Language: Afrikaans
Era: Not Specified
Key: OR Ebmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

My hart verlang na die stilte

Van die wye wuiwende veld

Ver van die stadsgeluide

En die klinkende klank van geld

 

Ek is moeg vir die rustelose lewe

Van mense wat kom en gaan

'k wil terug na die vrye ruimte

Waar 'n siel in woon wat verstaan

 

O, ek sien weer die son op die velde

En die ewige blou daar bo

En my hart skiet vol van heimwee

En my drome swem in my oë

En my hart skiet vol van heimwee

En my drome swem in my oë

 

Ek sien weer die ylbloue berge

Daar ver oor die westerkim

En wonder nie meer waarom weemoed

So sag uit my liedere klim

 

Klim na die grys lug bowe

Waar die son in die miste kwyn

Want o, ek verlang na die velde

Na die ewige sonneskyn

 

Composer: S. LE ROUX MARAIS/J.R.L.VAN BRUGGEN (SARRAL)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page