top of page
Standard Version - Herders Op Die Ope Velde (Liedboek 364) (Key: OR Fmaj)

Standard Version - Herders Op Die Ope Velde (Liedboek 364) (Key: OR Fmaj)

SKU: AL-OR-NB-01817
$12.95 Regular Price
$8.95Sale Price

Title: Herders Op Die Ope Velde (Liedboek 364)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Standard Version
Genre: South African; Christmas; Inspirational, Christian & Gospel; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: Not Specified
Key: OR Fmaj
Backing vocals: No
More info: Also know as 'Shepherds In The Fields Abiding'
Lyrics: Yes

 

Herders op die ope velde

Het die nag die eng'lekoor

Met die blye evangelie

Uit die hemel aangehoor

 

Kom loof die Heer, loof die Heer, loof die Here God

In die hoogste heem’le

Kom loof die Heer, loof die Heer, loof die Here God

In die hoogste hemele

 

Met hul harte vol van vreugde

Praat hul van die Jesuskind

Herder vir die mens op aarde

Wat verdwaaldes soek en vind

 

Kom loof die Heer, loof die Heer, loof die Here God

In die hoogste heem’le

Kom loof die Heer, loof die Heer, loof die Here God

In die hoogste hemele

 

Ere in die hoogste hemel

Klink dit nou die wêreld deur

Liefde, vrede, welbehae

Daal in Jesus tot ons neer

 

Glo-o-o-o-o-o-o-ria

In exelcius Deo

Glo-o-o-o-o-o-o-ria

In exelcius Deo

 

Composer: TRADITIONAL

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

© ProTrax

All music content (backing tracks, instrumentals, karaoke) are professional reproductions or new creations and not the original music.

bottom of page