top of page
Standard Version - Kyk Hoedat Die Voeltjies Vlieg (Key: OR Cmaj)

Standard Version - Kyk Hoedat Die Voeltjies Vlieg (Key: OR Cmaj)

SKU: JU-OR-NB-02066
$12.95 Regular Price
$9.95Sale Price

Title: Kyk Hoedat Die Voëltjies Vlieg (Kyk Hoedat Die Voeltjies Vlieg)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Standard Version
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: Not Specified
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
More info: Jeugsangbundel Vol. 1 Lied 95
Lyrics: Yes

 

Kyk hoedat die voëltjies vlieg

Sommer so, hoog daarbo

God laat al die voëltjies vlieg

Hoog daarbo

 

Hy doen soveel meer vir my

Ek sal altyd dankbaar bly

En my nie bekommer nie

Hy’s by my

 

Kyk hoedat die lelies groei

In die veld, o, so mooi

God laat al die lelies groei

O, so mooi

 

Hy doen soveel meer vir my

Ek sal altyd dankbaar bly

En my nie bekommer nie

Hy’s by my

 

Composer: J.W. PETERSON/A. VAN DER COLF (BMG)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page