Standard Version - O Die Goeie Tyding (Liedboek 344) (Key: OR Cmaj)
Title: O Die Goeie Tyding (Liedboek 344)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Standard Version
Genre: South African; Christmas; Inspirational, Christian & Gospel; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: Not Specified
Key: OR Cmaj
Backing vocals: NoMore info: Liedboek 344
Lyrics: Yes
O die goeie tyding
O die blye tyding
Helder klink dit met Kersfeestyd
Diep was ons verlore
Christus is gebore
Juig dan, almal, oor die saligheid!
O die goeie tyding
O die blye tyding
Kom met krag in die Kersfeestyd
Hy, die Hemelkoning
Maak by mense woning
Hy, gebore in die volheid van die tyd!
O die goeie tyding
O die blye tyding
Oral hoor ons; Dis Kersfeestyd
Blye jubelkore
Loof die Kind, gebore
Juig nou mensdam, prys Hom tot in ewigheid!
Composer: TRADITIONAL