Standard Version - Ons Is Almal Hier Tesaam (Key: OR Bbmaj)
Title: Ons Is Almal Hier Tesaam (Jeugsangbundel 2 No. 38)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Standard Version
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: Not Specified
Key: OR Bbmaj
Backing vocals: No
More info:
Lyrics: Yes
Ons is almal hier tesaam
Vergader in sy Naam
Verheerlik Hom
Tot die dood was Hy getrou
En daardeur is ons nou
Sy eiendom
Laat ons maak soos Hy ons sê
Mekaar steeds lief te hê
En Hom bo alles eer
Loof Hom
Christus die Heer
Ons is almal hier tesaam
Verenig in sy Naam
Verheerlik Hom
Maak ons hart en mond en hand
Ons kragte en verstand
U eiendom
Hou ons lewend deur u Gees
Dat ons U lief kan hê
En U bo alles eer
Jesus
Christus die Heer
Composer: TRADITIONAL/A.P. VAN DER COLF