top of page

Standard Version - Parstyd In Die Boland (Key: OR Gmaj)

SKU: JU-OR-NB-01723
$12.95 Regular Price
$9.95Sale Price

Title: Parstyd In Die Boland (Sias Reinecke Cover)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Standard Version

Genre: South African; Folk; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 1980s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Dis parstyd in die Boland

Dis wyntyd in die Kaap

Met kromstaan in die wingerd

Word geswoeg van vroeg tot laat

Ja, parstyd in die Boland

Het almal aan die gons

Want dis lekker tye hierdie

Wat elke hart laat bons

 

Die druiwe word met sleepwa

Van vroegdag aangery

Die kellers is oorlopens vol

Die Boland is weer bly

Met die geur van steen en hanepoot

Wat swaar hang in die lug

Het ek flussies nog vir jou gesê

Ek wens dis my kontrei

 

Dis parstyd in die Boland

Dis wyntyd in die Kaap

Met kromstaan in die wingerd

Word geswoeg van vroeg tot laat

Ja, parstyd in die Boland

Het almal aan die gons

Want dis lekker tye hierdie

Wat elke hart laat bons

 

Vanaand word daar weer wyd gesels

In Rosenville se kroeg

Die manne straf die rooiwyn

Daar's nog baie in die boord

Maar Jan Barley skink net hardehout

Want hy is nou net moeg

Van al die kla daar in Transvaal

Waar die wyntjies tog nie hoort

 

Dis parstyd in die Boland

Dis wyntyd in die Kaap

Met kromstaan in die wingerd

Word geswoeg van vroeg tot laat

Ja, parstyd in die Boland

Het almal aan die gons

Want dis lekker tye hierdie

Wat elke hart laat bons

 

TUSSENSPEL

 

Die Griesels en die Stofbergs

Lag van oor tot oor

Want het hul dan nie weer vanjaar

Met druiwestok getoor

En so tussen al die spoggery

Word rugby ook gesels

Al het die Rawsies die jaar hul wedstryde verloor

 

Parstyd in die Boland

Dis wyntyd in die Kaap

Met kromstaan in die wingerd

Word geswoeg van vroeg tot laat

Ja, parstyd in die Boland

Het almal aan die gons

Want dis lekker tye hierdie

Wat elke hart laat bons

 

Composer: S. REINECKE (MACVILLA)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

!
bottom of page