top of page
Standard Version - Saai Die Waatlemoen (Key: OR Ebmaj)

Standard Version - Saai Die Waatlemoen (Key: OR Ebmaj)

SKU: AL-OR-NB-02019
$12.95 Regular Price
$9.95Sale Price

Title: Saai Die Waatlemoen

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Standard Version
Genre: South African; Folk; Kids, Tweens & Teens
Language: Afrikaans
Era: Not Specified
Key: OR Ebmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Saai die waatlemoen

Saai die waatlemoen

Saai die waatlemoen

Saai die waatlemoen

 

My mamma roei in die skuitjie

My pappa blaas 'n fluitjie

My boetie draai die orreltjie

Saai die waatlemoen

 

Braai die jong kalkoen

Braai die jong kalkoen

Braai die jong kalkoen

Braai die jong kalkoen

 

My tannie dra 'n kruikie

Vol water uit die spruitjie

Sy saai 'n koringkorreltjie

En kry 'n boerpampoen!

 

Wat sal ek tog doen

Wat sal ek tog doen

Wat sal ek tog doen

Spyker in my skoen!

 

Die nooi'ntjie brei 'n truitjie

Sy trek haar mond 'n tuitjie

Sing 'n wysie deur haar gorreltjie

Wat sal ek tog doen?

 

 

Almal wil haar soen

Almal wil haar soen

Almal wil haar soen

Almal wil haar soen

 

Dan bak sy maar 'n kluitjie

En sę sy's klaar 'n bruidjie

Die vonkelwyn maak 'n borreltjie

Almal wil haar soen

 

Composer: TRADITIONAL

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page