top of page
Standard Version - Saggies En Soet Klink Die Klokke (Key: OR Cmaj)

Standard Version - Saggies En Soet Klink Die Klokke (Key: OR Cmaj)

SKU: JU-OR-NB-03192
$12.95Price

Title: Saggies En Soet Klink Die Klokke
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Standard Version
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Christmas; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: Not Specified
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Saggies en soet klink die klokke

Tyding van Kersgety

Engele kom met hul sange

Vrede en vreugde versprei

 

Hoor hoe dit klink deur die heilige nag

Hoor hoe dit klink deur die heilige nag

 

Klokke met hemelse klanke

Troos vir 'n mensdom wat wag

 

Sonnetjie daal in die weste

Rosig oor veld en vlei

Voëltjies gaan oral te ruste

Daar is ook rus vir my

 

Lui dan die boodskap vir almal vannag

Lui dan die boodskap vir almal vannag

 

Klokke met hemelse klanke

Troos vir 'n mensdom wat wag

Troos vir 'n mensdom wat wag

 

Composer: TRADITIONAL

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page