Standard Version - Swem Jannie Swem (Key: OR Ebmaj)
Title: Swem Jannie Swem (Leon Schuster Cover)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Standard Version
Genre: South African; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 1980s
Key: OR Ebmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Ons is in Warmbad hier in die Noord-Transvaal
Ons bly hier in ‘n chalet en my pa betaal
My sussie sit ‘n ice-cream in die son en lek
En op die trap sit Jannie hy lyk moeg vir die plek
Net ‘n entjie verder hoor hy skree die lewensredder
Dat Jannie nou ‘n slag moet swem
Hy skree swem Jannie swem
Swem Jannie swem aan swem
Swem Jannie swem aan swem
Swem Jannie swem aan swem
Swem Jannie swem aan swem
Jannie wil nie swem nie
Die anties en die omies uit die oudedoos
Maak die lewensredder sommer moedeloos
Want niemand wil verdrink nie hier op Warmbad
Hulle dryf net op die water en jy mag nie spat
As Jannie op die trappie tog maar net wil swem
Kan hy hom vandag dalk red
Hy skree swem Jannie swem
Swem Jannie swem aan swem
Swem Jannie swem aan swem
Swem Jannie swem aan swem
Swem Jannie swem aan swem
Jannie wou nie swem nie
TUSSENSPEL
Ou Jannie kry ‘n plan toe en hy duik daarin
Hy hoor die fluitjie blaas hy sien hier kom ‘n ding
Sy hande in die lug in en sy voete skop
Die lewensredder spring in maar hy kom nie weer op
Toe s wem Jannie skielik en hy skree gee pad
Want die redder verdrink in Warmbad
Hy skree swem Jannie swem
Swem Jannie swem, aan swem
Swem Jannie swem aan swem
Swem Jannie swem aan swem
Swem Jannie swem aan swem
Die redder wil nie swem nie
Hy skree swem Jannie swem
Swem Jannie swem aan swem
Swem Jannie swem aan swem
Swem Jannie swem aan swem
Swem Jannie swem aan swem
Die redder wou nie swem nie
Composer: C. BERRY/P. FREEMAN/L. SCHUSTER (CHAPPELL)