Standard Version - Toe Moeders Na Jesus (Key: OR Bmaj)
Title: Toe Moeders Na Jesus
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Standard Version
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: Not Specified
Key: OR Bmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Toe moeders na Jesus hul kindertjies gebring het
Wou sy dissipels hul belet: 'Gaan weg van die Heer'
Maar Jesus het hul heen sien gaan
En Spreek hul, o so vriendelik aan:
Laat o laat die kindertjies na My toe kom
Want Ek sal hul aanneem en vashou aan My boesem
Ek sal die lammertjies bewaar
Verdryf hulle nie!
Elke kind wat My sy hartjie gee
Verleen Ek eenmaal ewige vrede
Laat o laat die kindertjies na My toe kom
Hoe goed was die Heiland om kinders te verwelkom
Tog is daar baie nog wat Hom nie graag wil erken
Hul ken nog nie die tyding bly
Van Jesus wat so vriendelik lei
Laat o laat die kindertjies na My toe kom
Laat o laat die kindertjies na My toe kom
Composer: TRADITIONAL