top of page

Standard Version - Wandellied (FAK) (Key: OR Gmaj)

SKU: JU-OR-NB-03216
$12.95 Regular Price
$9.95Sale Price

Title: Wandellied (FAK)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Standard Version
Genre: South African; Folk & Folk Rock; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: Not Specified
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

As ek moeg word vir die lewe in die stad

Lok my die wandelpad

As ek moeg word vir die lewe in die stad

Lok my die wandelpad

In die veld pluk ek 'n wandelstaf

Van die naaste doringboompie af

En sing my wandellied

En sing my wandellied

 

Of ek luister na my e ie voeteval

Op pad oor berg en dal

Of ek luister na my eie voeteval

Op pad oor berg en dal

Dan's ek weer die eensaam wandelaar

Na die lekker landstreek wie-weet-waar

'n Swerwer lewenslank

'n Swerwer lewenslank

 

En die blou plafon wat oor die velde strek

Sal saans my sluimer dek

En die blou plafon wat oor die velde strek

Sal saans my sluimer dek

En die sterreheer sal kom en gaan

Oor die maanverligte hemelbaan

En vriend'lik wink van ver

En vriend'lik wink van ver

 

'n Swerwer lewenslank

'n Swerwer lewenslank

 

Ek sing my wandellied

Ek sing my wandellied

Ek sing my wandellied

Ek sing my wandellied

 

Composer: TRADITIONAL

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page