top of page

Standard Version - Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus (Key: OR Fmaj)

SKU: JU-OR-NB-01368
$12.95Price

Title: Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus (What A Friend We Have In Jesus)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Standard Version
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: Not Specified
Key: OR Fmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Wat ‘n vriend het ons in Jesus

Hy wat in ons plek wil staan

Wat ‘n vooreg om gedurig

Tot Gods troon deur Hom te gaan

Hoe verbeur ons tog die vrede

Ag hoe dikwels ly ons smart

Net omdat ons nie ons node

Uitstort in Gods vaderhart

 

As versoeking en beproewing

Of as kwelling ons bedreig

Laat ons nooit mismoedig word nie

Laat ons bedes opwaarts styg

Nêrens is ‘n vriend getrouer

As Hy wat in ons node weet

Jesus voel met al ons swakheid

En wil deel in al ons leed

 

Is ons swak gedruk deur laste

Onder kommer neergebuk

Dier’bre Heiland onse toevlug

O bevry ons weer van druk

As ons vriende ons versaak het

Soek ons in gebed die Heer

Aan Sy boesem is ons veilig

Hy vertroos ons keer op keer

 

Composer: TRADITIONAL

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page