Standard Version - Wees Stil En Weet (Liedboek 519) (Key: OR Dmaj)
Title: Wees Stil En Weet (Liedboek 519)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Standard Version
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: Not Specified
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
More info: Liedboek 519 (Melodie - Be Still and know) 4 Verse
Lyrics: Yes
Wees stil en weet: Ek is die Heer
Ek spreek, en wind en golwe bedaar
Ek sal ook jou getrou bewaar
Wees stil en weet: Ek is die Heer
Ek ken jou pyn, jou donkerste nag
Ek is by jou, ek gee jou krag
Wees stil en weet: Ek is die Heer
Kom bring na My jou kommer en vrees
Ek sal vir jou ‘n toevlug wees
Wees stil en weet: Ek is die Heer
Bly waak en bid; volhard in geloof
Ek is by jou soos Ek beloof
Composer: UNKNOWN/ATTIE VAN DER COLF