top of page
Stef Bos - Lied Van Ruth 2019 (Key: OR Gmaj)

Stef Bos - Lied Van Ruth 2019 (Key: OR Gmaj)

SKU: JU-OR-NB-01384
$12.95Price

Title: Lied Van Ruth 2019

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Stef Bos
Genre: Inspirational, Christian & Gospel; Special Occasion; Folk
Language: Afrikaans; Dutch
Era: 2010s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
More info: Stef Bos (born July 12, 1961) is a Dutch singer who has been living in Cape Town, South Africa. He sings in Dutch and sometimes in Afrikaans and has been successful in Belgium, the Netherlands and South Africa.
Lyrics: Yes

 

Ek is 'n vreemde hier

Ek het my land gelos

Ek het jou pad gekruis

Ek het jou spoor gevolg

 

Jy het gesê gaan terug

Moenie op my vertrou

Maar jy's 'n deel van my

Wat doen ek sonder jou

 

En ek weet die toekoms is onseker

En die donker is digby

En ek weet ons wag 'n lang reis

Reg deur die woestyn

Reg deur die woestyn

 

Maar jou land is my land

Jou volk is my volk

Jou taal is my taal

En jou God is my God

En jou droom is my droom

En jou pad is my pad

Jou toekoms my toekoms

En jou hart is my hart

Jou hart is my hart

 

En ek weet jou volk is bang

Vir ons wat anders is

Maar ek sal brugge bou

Daar waar die afgrond is

 

En ek sal terugverlang

Wanneer die wind sal waai

Wat uit die noorde kom

Van my geboortegrond

 

Maar ek sal sterk wees

En ek sal oorleef

Want ek wil naas jou staan

Al sal dit moeilik wees

Al sal dit moeilik wees

 

Want jou land is my land

En jou volk is my volk

Jou taal is my taal

En jou God is my God

En jou droom, jou droom is my droom

En jou pad, jou pad is my pad

Jou toekoms my toekoms

Want jy is my dag en nag

 

En jou huis is my huis

En jou angs is my angs

Jou stilte my stilte

En jou land

 

Jou land is my land

Jou land is my land

Jou land

Jou land

Is my land

 

Composer: STEF BOS (CORYRIGHT CONTROL)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page