top of page
Stephan Nel - Afrikaners Is Plesierig (Remix) (Key: OR Gmaj)

Stephan Nel - Afrikaners Is Plesierig (Remix) (Key: OR Gmaj)

SKU: RI-OR-NB-03337
$12.95Price

Title: Afrikaners Is Plesierig (Remix) (Karen Zoid Cover)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Stephan Nel

Genre: South African; Pop & Pop Rock; Kids & Teens

Language: Afrikaans
Era: 2010s

Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Afrikaners is plesierig

Dit kan julle glo

Hulle hou van partytjies

En dan maak hulle so

 

Baby’s jy nog lief vir my

Baby’s jy nog lief vir my

Baby’s jy nog lief vir my

Ek gaan iemand anders kry

 

Luister hier jou yuppie-scum

Jou preconceived millennium man

Ek maak jou kwaad want ek weet jy kan

Gee my nog ‘n vatlap government plan

En die bedelaar staan met sy uitsteekhand

En vra my nog vir net twee rand

Mense vrek oor die hele land

En die res lê op Clifton se stand

En die music is vinnig

En ek raak opgespsyche

If you don’t like it

Why don’t you take a hike

Almal is anders sê maar wat jou pla

Hou net op om vrae te vra

 

Afrikaners is plesierig

Dit kan julle glo

Hulle hou van partytjies

En dan maak hulle so

 

En dan maak hulle so

 

Baby’s jy nog lief vir my

Baby’s jy nog lief vir my

Baby’s jy nog lief vir my

Ek gaan iemand anders kry

 

I’d like to now excuse myself

Hul sit honde op mense

Ek gaan liewer skape tel op radio sonder grense

Ja, jy fix my krieket en miskien my rugby

Bobby Skinstad hoe’s daai been

Ek kyk nie Currie Cup nie

Jy’s koel, jy voel ‘n veer vir global warming

Betogers moet iets anders doen

Pamflette lees is boring

Alles is affirmative

Al is jou baas verwant

Kant sou ook geen kant kon kies nie

So swot maar wyl jy kan

Die bank, die bank, die bank vra te veel rente

Ek speel maar eerder pinball met my 50 sente

Jy het nie pms nie jy's net ‘n natural bitch

I like to play my guitar but I don’t have perfect pitch

 

Afrikaners is plesierig

Dit kan julle glo

Hulle hou van partytjies

En dan maak hulle so

 

En dan maak hulle so

 

Baby’s jy nog lief vir my

Baby’s jy nog lief vir my

Baby’s jy nog lief vir my

Ek gaan iemand anders kry

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page