Steve Hofmeyr - Die Gezoem Van Die Bye (Key: OR Cmaj)
Title: Die Gezoem Van Die Bye (Des & Dawn Lindberg Cover)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Steve Hofmeyr
Genre: South African; Folk & Folk Rock; Country; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Langs ‘n groen doringboom sit ‘n kêrel en droom
Sy gedagtes hoog in die takke
En hy droom van ‘n plaas sonder ‘n enkele baas
Waar ‘n man werk hande in die sakke
En hy droom van ‘n land waar die branders brand
En die trekkers trek tesame
En ‘n brandewyn dam waar die lammers lam
En ministers minis vir die vale
Ooohhhhh...
Die gezzzzzzoem van die bye
En die lekker turksvye
Die soda spruit fonteine
Waar die springbokke spring
En die blesbokke bles
En die boerbokke boer in die berge
Die gesis van die slange teen die wolfberghange
Waar die krokodille krok met die tande
En die likkewane lik en die aasvoëls aas
En die knorhane knor in die kranse
Oraait, vertel my van die tok-tokkies…
Haha…
Die getok van tok-tokkies in die appeliefie-bossies
Die geskinder van die hasie se pote
Waar die blikskottels blik, en die pikkewyne pik
Ons is almal in dieselfde bote
TUSSENSPEL
Ooohhhhh…
Die gezzzzzzoem van die bye
En die lekker turksvye
Die soda spruit fonteine
Waar die springbokke spring
Waar die blesbokke bles
En die boerbokke boer
In die berge
Composer: D. LINDBERG (GALLO MUSIC PUBL)