top of page
Steve Hofmeyr - Die Wilgerboom (Key: OR Gmaj)

Steve Hofmeyr - Die Wilgerboom (Key: OR Gmaj)

SKU: AL-OR-NB-01759
$12.95 Regular Price
$8.95Sale Price

Title: Die Wilgerboom (Herbie en Spence Cover)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Steve Hofmeyr
Genre: South African; Folk; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

Daar in Potchefstroom staan 'n mooi ou Wilgerboom

Met twee name in sy stam daar uitgesny

Daar het ons ontmoet, die ontmoeting was so soet

Ja, daar het ons mekaar nie eers geken

Die Wilger het gegroei

En ons liefde het gebloei

Ag hoe dikwels het ons daar gesit en droom

Name uitgesny en ons harte was so bly

By die Wilgerboom daar in ou Potchefstroom

Die jare het gekom en die jare het gegaan

Maar net soos die Wilger het ons liefde steeds bly staan

So nou en dan gaan ek

En my vroutjie na die plek

Dis net soete-soet herinnerings of so

Dan sien ek weer my nooi

Is vandag nog net so mooi

By die Wilgerboom daar in ou Potchefstroom

TUSSENSPEL

Composer: PRETORIUS (GALLO MUSIC PUBLISHERS)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page