Steve Hofmeyr from 'Platteland' - Baas Van Die Plaas (Key: OR Emin)
Title: Baas Van Die Plaas
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Steve Hofmeyr from 'Platteland'
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Movie, Musical & Soundtrack; Rock & Soft Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Emin
Backing vocals: No
More info: Hierdie liedjie kom voor op die klankbaan van die Afrikaanse drama/musiekblyspel rolprent, 'Platteland' wat in 2011 vrygestel is.
Lyrics: Yes
Hierdie wêreld is soos my speelgrond
Hierdie mense hoort aan my
Hierdie strate en geboue
Ag man alles in die kontrei,
Hierdie wêreld hoort aan my
Ek's 'n nice ou, vra maar rond
Mmm, barmhartig, lief verby
En ek gee net, en ek vra niks
Ja, vra die mense onder my
Want ek is baas van die plaas
Ja, ek is baas van die plaas
Ek is baas van die plaas
En ek maak groot geraas
Ek's die liefde en die pyn
Ek's die son wat op jou skyn
So hou jou bek, gee als vir my
Hierdie wêreld hoort aan my
Want ek is baas van die plaas
Ja, ek is baas van die plaas
Ek is baas van die plaas
En ek maak groot geraas
Mike, Mike Ferreira
Mmm dis my naam
Staan op alles waar jy gaan
Want dis my wet
Wat net hier werk
En alles wat jy het is gemerk
Want ek is baas van die plaas
Ja, ek is baas van die plaas
Ek is baas van die plaas
En ek maak groot geraas
Composer: OORSPRONKLIKE TITEL: ROCK IN MY TAAL/HOOR HOE BROM DIE WIND - DIDI KRIEL/AMANDA STRYDOM (MS SAMRO)