top of page
Steve Hofmeyr - God Se Bedelaar (Key: OR Cmaj)

Steve Hofmeyr - God Se Bedelaar (Key: OR Cmaj)

SKU: FR-OR-NB-01718
$12.95Price

Title: God Se Bedelaar

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Steve Hofmeyr
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
More info: It takes a very gifted person to achieve lasting success as an actor, singer, songwriter, presenter, poet and writer, in any country. South African award winning superstar Steve Hofmeyr is one of those rare talents, undoubtedly one of the hardest working and creative artists, with millions of albums sold, his momentum remains spectacular.
Lyrics: Yes

 

In die nag

Op my knieë met my liefdeslys

Gun my net

Gun my net om dit aan U te wys

 

En as ek keer op keer

Vir U dit vra

Vergeef my weer en weer

Ek is God se bedelaar

 

In die dag

Reis ek deur een lewe sonder kaart

Net U kan sê

Net U kan vir my sê wat daarin staan

 

En as ek keer op keer

Vir U dit vra

Vergeef my weer en weer

Ek is God se bedelaar

 

Net ‘n blaaskans in U asem

En ‘n plek om te gaan lê

Want ek vra U oor en oor

Wat vir my bestem is

Is daar lig in hierdie tonnel

Of ‘n teken voor wat sê

Of die die regte pad na Jerusalem is

 

Kyk ek wag

Arendsoog oor einde en begin

Kyk ek wag

Om U woorde daarin te kan vind

 

As ek keer op keer

Vir U dit vra

Vergeef my weer en weer

Ek is God se bedelaar

 

Net ‘n blaaskans in U asem

En ‘n plek om te gaan lê

Want ek vra U oor en oor

Wat vir my bestem is

Is daar lig in hierdie tonnel

Of ‘n teken voor wat sê

Of die die regte pad na Jerusalem is

 

Is daar lig in hierdie tonnel

Of ‘n teken voor wat sê

Of die die regte pad na Jerusalem is

TUSSENSPEL

 

Net ‘n blaaskans in U asem

En ‘n plek om te gaan lê

Want ek vra U oor en oor

Wat vir my bestem is

Is daar lig in hierdie tonnel

Of ‘n teken voor wat sê

Of die die regte pad na Jerusalem is

 

Net ‘n blaaskans in U asem

En ‘n plek om te gaan lê

Want ek vra U oor en oor

Wat vir my bestem is

Is daar lig in hierdie tonnel

Of ‘n teken voor wat sê

Of die die regte pad na Jerusalem is

 

Is daar lig in hierdie tonnel

Jerusalem

Jerusalem

 

Composer: D. FOSTER/J. PARR(EMI MUSIC PUBL./WARNER/CHAPPELL MUSIC INC./ADM GALLO MUSIC PUBL.)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page