top of page
Steve Hofmeyr - Ons Sal Dit Oorleef (Key: OR Dmaj)

Steve Hofmeyr - Ons Sal Dit Oorleef (Key: OR Dmaj)

SKU: CO-OR-NB-03368
$12.95Price

Title: Ons Sal Dit Oorleef

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Steve Hofmeyr
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Inspirational, Christian & Gospel

Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Daar's 'n land en 'n volk in een taal gedoop

Met gebede en buskruit en bloed gekoop

Wat weer en weer van sy knie af moet streef

Ons sal dit oorleef

 

Uit die kake van oormag deur die vuur op ons werf

Staan die engele by ons vroue en die kinders wat sterf

Elke grafsteen een standbeeld vir die wat bly leef

Ons sal dit oorleef

 

My hart klop toktokkie waar hy breek vir my volk

Voor die kakie kanon of die kryger se dolk

Dit maak nie meer saak nie waar ons ons begeef

Ons sal dit oorleef

 

Ek lig my oë tot die berge op

Waar sal my hulp tog vandaan kan kom

Ag my God jou woorde lê deur my geweef

Ons sal dit oorleef

 

Ek staan vandag op jou plaas ou vriend

Daar hang stof oor die stilte sover ek kan sien

Maar die geeste van gister sal more herleef

Ons sal dit oorleef

 

Ons sal dit oorleef...

 

Dankie o God vir die vermoë, dankie o Here wat U my geleer het, en wat U vir my so gratis geskenk het Vandag gee ek alles terug aan U, tot eer en verheerliking van U naam en die uitbouing van U koninkryk.

 

Composer: STEVE HOFMEYR (STEVE HOFMEYR MUSIEK)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page