top of page

Steve Hofmeyr - Romy (Key: OR Dmaj)

SKU: JU-OR-NB-03443
$13.95Price

Title: Romy (Peter, Sue and Marc Cover)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Steve Hofmeyr ft. Rocco de Villiers
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No

More info: 'Romy' vrygestel deur Steve Hofmeyr se lirieke is geset op die melodie van die lied 'Cindy', wat oorspronklik bekend gemaak is deur die groep Peter, Sue and Marc in 1976.

Lyrics: Yes

 

Onthou jy die liedjies wat jou pappa kon speel

Toe 'n blou ballon nog jou hartjie kon steel, klein Romy

Onder my vlerk of bo-op my skoot

Jy het altyd geweet dis waar jy behoort, klein Romy

 

Ek kon die grootword glad nie keer nie

Ek kon die ure nie beheer nie

Droom ek van die dae toe jy nog klein was

So weet 'n pa die tyd stap aan maar

Sal ek ooit die dag verstaan waar

Rock 'n' Roll jou uit my arms vat

 

Rock 'n' Roll sal jou verander

Kleine vinkel groot koljander

Tot iemand jou hier uit my arms wegsteel

En in jou hart se nuwe woning

Is my liedjies uit jou drome

Dan's jy in sy arms van my weg

 

TUSSENSPEL

 

Paar jaar aan en daar hou jy 'n kleintjie vas

Wat baie net soos jy was

Kry vir haar 'n kamer vol ballonne blou

Soos toe ek nog daar was

 

Sit haar op jou skoot en sing dan

Liedjies wat mens huistoe bring van

Plekke waar ons vir mekaar geleen was

So weet 'n pa die tyd stap aan maar

Sal ek ooit die dag verstaan waar

Rock 'n' Roll jou uit my arms steel

 

Rock 'n' Roll sal jou verander

Kleine vinkel groot koljander

Tot iemand jou hier uit my arms wegsteel

En in jou hart se nuwe woning

Is my liedjies uit jou drome

Dan's jy in sy arms van my weg

 

Rock 'n' Roll sal jou verander

Kleine vinkel groot koljander

Tot iemand jou hier uit my arms wegsteel

En in jou hart se nuwe woning

Is my liedjies uit jou drome

Dan's jy in sy arms van my weg

 

Composer: PETER REBER/ROLF ZUCKOWSKI

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page