top of page

Ddisselblom - Stilweg Stil (Key: OR Ebmaj)

SKU: JU-OR-NB-01175
$12.95Price

Title: Stilweg Stil

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Ddisselblom
Genre: South African; Folk; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Ebmaj
Backing vocals: No
More info: Ddisselblom is 'n Afrikaanse groep vanuit Bloemfontein, Suid-Afrika. Sedert hulle ontstaan in 2002, het elkeen van die lede ook as solokunstenaars bekendheid verwerf.
Lyrics: Yes

 

Die nag is koud sonder skadu’s

En ek ruik die see en son in my kop

Soos ek onthou was daar meer goed as kwaad

En die nasmaak word soeter soos ek gaan

 

En ek draai my rug op jou

Maar my hart bly vasklou

Die wind waai my stilweg stil

Tot ek staan waar ek staan

 

Ek soek my pad tussen reën en mis

Op ‘n moltrein onder ‘n dooie stad

Dieselfde son en dieselfde maan

Dieselfde God erken ek in die aand

 

En ek draai my rug op jou

Maar my hart bly vasklou

Die wind waai my stilweg stil

Tot ek staan waar ek staan

 

En jou hand bring my weer terug

Op die verre see se rug

Hier by jou voel ek tuis

Wil ek bly

 

En ek draai my rug op jou

Maar my hart bly vasklou

Die wind waai my stilweg stil

Tot ek staan waar ek staan

Tot ek weet

 

Composer: LIENKA COETZEE (GEBLIKTE AFRIKAANS)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page