Dewald Wasserfall - Suikerbos (Key: OR Amaj)
Title: Suikerbos
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Dewald Wasserfall
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
More info: Dewald Wasserfall is 'n bekende Suid-Afrikaanse liedjieskrywer en sanger. Hy is 'n voormalige lid van die groep Wasserfall.
Lyrics: Yes
Al sou jy dalk eendag, by ‘n ander man slaap
En partykeer my ore van my kop af praat
Jy's ‘n teelepel suiker
Jy's ‘n handvol kaneel
Jy't my hart gesteel
Die trane loop oor jou wang soos wyn
Jou drome is groot
Maar jou wêreld is klein
Daar's ‘n boek vol dinge wat ek wil sê
En Suikerbos, ek wil jou hê
Suikerbos, ek wil jou hê
Ons kan droom van ‘n huis wat ver oor die Blouberge lê
In my drome kan ons dans tot waar die tyd stilstaan
Ek en my Suikerbossie saam
Weet jy dat ek somtyds nog vir jou skryf
Van die maan wat dans oor jou sagte lyf
En die son wat sing oor jou sagte mond
En my dag sal kom
Het ek jou vertel dat ek jou wil hê?
En van al die dinge wat ek vir jou wou sê?
Maar dis ‘n ander man, wat nou langs jou lê
En Suikerbos, ek wil jou hê
Ek glo nie ek gaan vanaand huistoe kom nie
Ek gaan ry
Deur die nag
Deur die reën
Deur die wind
Tot naby jou
Suikerbos, ek wil jou hê
Ons kan droom van ‘n huis wat ver oor die Blouberge lê
In my drome kan ons dans tot waar alles sin kan maak
Ek en my Suikerbossie
Ek en jy Suikerbossie
Suikerbos, ek wil jou hê
Ons kan droom van ‘n huis wat ver oor die Blouberge lê
In my drome kan ons dans tot waar alles sin kan maak
Ek en my Suikerbossie
Ek en jy Suikerbossie
Ek en my Suikerbossie saam
Composer: DEWALD WASSERFALL (DEWALD WASSERFALL SONGS)