top of page
Suzanne - Die Nostalgie (Key: OR Amaj)

Suzanne - Die Nostalgie (Key: OR Amaj)

SKU: CO-OR-NB-01755
$12.95Price

Title: Die Nostalgie (Laurika Rauch Cover)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Suzanne
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
More info: Suzanne is n Suid-Afrikaanse sangeres wat bekend is vir onder andere haar treffers 'Engel aan my sy' en 'Gatswaai' 'n duet met Snotkop.
Lyrics: Yes

 

Kom sit styf hier teen my

Jou kop agteroor

Hoor jy hoe sag val die reën

Die dag is verby

Nog ‘n week nog ‘n maand

Waar loop die tyd met ons heen

 

Onthou jy hoe ver moes ons skool toe stap

En sou jy my fliek toe vra

Dan moes ons jou tjor aan die brand kry, ek en jy

Ja, dit was die goeie ou dae

 

My held was Elvis, my Elvis

My “Heartbreak Hotel”

Toe jy nog vir my met ‘n tiekie kon bel

Ons klink ‘n rooi glasie wyn

Op ons skete en pyn

En gee ons oor aan die nostalgie

 

Die kiekies is dof

En die albums vol stof

Kyk hier bak ma weer beskuit

En daar stamp Stephanus vir Mien in die dam

O hoor jy die wind teen die ruit

 

Die kindergesiggies die sterre se liggies

Laat jou van vooraf onthou

Ou vriende is dood

Die kleinspan word groot

Kyk net waar staan ons nou

 

Draai weer draai “Ramblin’ Rose” - plaat

Van Nat the King Cole

En “Your Cheatin’ Heart”

En “He’ll have to go”

Kom ons ruil vandag se rumoer vir ‘n outydse toer

En gee ons oor aan die nostalgie

 

Onthou jy die saam besluit

Liefde het geen perke

Saam klim teen die steiltes uit

Hier staan ons nou sterker en sterker

 

Elvis, my Elvis

My “Heartbreak Hotel”

Toe jy nog vir my met ‘n tiekie kon bel

Ons klink ‘n rooi glasie wyn

Op ons skete en pyn

En gee ons oor aan die nostalgie

 

O Elvis, my Elvis

My “Heartbreak Hotel”

Toe jy nog vir my met ‘n tiekie kon bel

Ons klink ‘n rooi glasie wyn

Op ons skete en pyn

En gee ons oor aan die nostalgie

En gee ons oor aan die nostalgie

 

Composer: KALLA BREMER/DON CLARKE (C & G MUSIC)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page