top of page

Bouwer Bosch - Sy Klink Soos Lente (Key: OR Fmaj)

SKU: RI-OR-NB-00573
$12.95Price

Title: Sy Klink Soos Lente

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Bouwer Bosch
Genre: South African; Pop; Movie, Musical & Soundtrack
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Fmaj
Backing vocals: No
More info: 'Sy klink soos lente' is 'n Afrikaanse rolprent wat op 30 September 2016 vrygestel is.
Lyrics: Yes

 

Jy verras my met n koue front

Jou woorde wemel in die lug

Vanuit die wasem uit jou mond

 

En jou karakter maar so sag en klein

Tog domminerend as my naam van jou

Lippe af verdwyn

 

Ek en koljander loop so deur die bos

Laat val ons krummels om n spoor te los

En sprokies stories as jy vir my vra

En ek sê ja

Eendag as sit sneeu in Pretoria

 

Sy klink soos lente in die oggendson

En ek kan gewoond raak aan die môreblom

Jy wil my nie hoor nie

So ek skryf 'n song

Sodat jy kan luister

Dat jy saam kan sing

 

Saam kan sing

 

Ek ken van winter as die son nie skyn nie

Die wêreld draai al is my sterre nie in lyn nie

Sy bring verandering en ek gee oor

Sy beweeg soos die stilte

In die Klein Karoo

 

Sy klink soos lente in die oggendson

En ek kan gewoond raak aan die môreblom

Jy wil my nie hoor nie

So ek skryf 'n song

Sodat jy kan luister

Dat jy saam kan sing

 

Saam kan sing

 

Ek het verdwaal in die stadsgedruis

Die wolke hou voor die suiderkruis

Haar lig speel lig oor die horison

Sy gee my rigting

Om hier uit te kom

 

Sy klink soos lente in die oggendson

En ek kan gewoond raak aan die môreblom

Jy wil my nie hoor nie

So ek skryf 'n song

Sodat jy kan luister

Dat jy saam kan sing

 

Saam kan sing

 

Dat jy saam kan sing

 

Saam kan sing

 

Composer: DAWIE DE JAGER/ROAN VAN AS/BOUWER BOSCH

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page