top of page

Theuns Jordaan - Bloutrein (Key: OR Amaj)

SKU: AL-OR-NB-03008
$12.95Price

Title: Bloutrein
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Theuns Jordaan
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Ek wag in die straat vir genade brood

Bedel bietjies hoop met die bakhand oop

Met 'n bord en 'n blik skep ek koper krummels

Van die hand tot die mond val die pap op die grond

 

Daar's nie iemand om my op te tel nie

En niemand is alleen se pel nie

Hier staan ek nou

Tot die Bloutrein uit die hemel kom

Meneer, as die Bloutrein kom

Tot die Bloutrein uit die hemel kom

Meneer, as die Bloutrein kom

 

TUSSENSPEL

 

Die kos lê koud in hierdie middernag land

Net 'n helpende hand net 'n iets vir die aand

Ek delf in die myne vir die silwer sikkels

Dis 'n groot gesukkel daar is niks meer oor nie

 

Daar's nie iemand om my op te tel nie

En niemand is alleen se pel nie

Hier staan ek nou

Tot die Bloutrein uit die hemel kom

Meneer, as die Bloutrein kom

Tot die Bloutrein uit die hemel kom

Meneer, as die Bloutrein kom

 

Dis 'n bittersoete swanesang

Maar kaalvoet op die teer raak seer, meneer

 

Daar's nie iemand om my op te tel nie

En niemand is alleen se pel nie

Hier staan ek nou

Tot die Bloutrein uit die hemel kom

Meneer, as die Bloutrein kom

Tot die Bloutrein uit die hemel kom

Meneer, as die Bloutrein kom

Tot die Bloutrein kom

 

Composer: THEUNS JORDAAN (THEUNS JORDAAN PRODUCTIONS)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page