top of page
Theuns Jordaan - Hanne (Key: OR Amaj)

Theuns Jordaan - Hanne (Key: OR Amaj)

SKU: AN-OR-NB-02652
$12.95Price

Title: Hanne (David Kramer Cover)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Theuns Jordaan
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Country
Language: Afrikaans

Era: 2000s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
 

Kyk die hanne die

Die twee hanne van my

Waar het ek die

Twee hanne gekry

Kyk die hanne die

Die twee hanne van my

Die hanne raak oud

Maar is nog nie fout

Met die hanne van ‘n ou man ja-nee

 

Kyk die hanne die

Hulle het hard gewerk

Dood maak hanne die

Kan bid in die kerk

Kyk die hanne die

Hulle het te lank gewerk

Die hanne is hard

Die hanne kan slat

Die hanne van ‘n ou man ja-nee

 

TUSSENSPEL

 

Kyk die palms van my

Was mos nooit vol geld

Hier loop die toekoms vir my

Nes paadjies deur die veld

Ek kyk die hanne van my

Hulle ken net nie geld

Klop aan die deure

Is net vol vere

Die hanne van ‘n ou man ja-nee

 

Kyk die hanne die

Die hanne van my

In my jonger dae

Het hulle lekker gekry

Ek kyk die hanne die

Die twee hanne van my

Die hare geel

Het hulle gestreel

Die hanne van ‘n ou man ja-nee

Die hanne van ‘n ou man ja-nee

Die hanne van ‘n ou man ja-nee

 

Composer: DAVID KRAMER (BLIK MUSIEK)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page