Theuns Jordaan - Honger Hart (Key: OR Gmaj)
Title: Honger Hart
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Theuns Jordaan
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR GmajBacking vocals: No
Lyrics: Yes
Laat my staan
In die reën en wag vir 'n laaste slag op jou
Laat my staan in die reën vir jou
Ek sal wag
Deur die donker uur deur die winter van my woorde
En deur dit stiltes van die vuur
Ek het gekom om jou te soek want jy roep na my
En as ek weet waar jy is sal soldate my nie weghou nie
Met 'n honger hart
Sal ek voor jou staan
As die kaarte val en wys waar ek jou kry
Met 'n honger hart het ek jou kom haal
Toe die paaie my almal na jou toe lei
Dis net jy
In die bloudruk droom van my
Dit is net jy in die spieëlbeeld deel van my
In jou oë
Lê die stil verhaal in 'n taal wat ek verstaan
Daar in die kyk en die weet van jou oë
Ek sal staan
Deur die storm weer met die dors hier binne my
En voor ek loop vat ek jou saam
Ek sal jou soek tot ek jou kry want jy vra na my
En al krag wat my sal keer is die van die donderweer
Met 'n honger hart
Sal ek voor jou staan
As die kaarte val en wys waar ek jou kry
Met 'n honger hart het ek jou kom haal
Toe die paaie my almal na jou toe lei
Dis net jy
In die bloudruk droom van my
Dit is net jy in die spieëlbeeld deel van my
Elke keer
Deur skares van gesigte kyk ek na jou
Daar's duisend geheime en raaisels na bo
Met 'n honger hart
Sal ek voor jou staan
As die kaarte val en wys waar ek jou kry
Met 'n honger hart het ek jou kom haal
Toe die paaie my almal na jou toe lei
Dis net jy
In die bloudruk droom van my
Dit is net jy in die spieëlbeeld deel van my
Dit is net jy in die spieëlbeeld deel van my
Composer: THEUNS JORDAAN (THEUNS JORDAAN PRODUCTIONS)