Theuns Jordaan - Laslappie (Key: OR Amaj)
Title: Laslappie (Keurspel)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Theuns Jordaan
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk; Medley/Mashup
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
More info: LASLAPPIE KEURSPEL: Dis Julle Wat Die Wind, Transkaroo, Coca-Cola Nooi, Blommetjie Gedenk Aan My, Silver De Lange, Halala Afrika, Almal Wil 'n Huisie By Die See Hê, Pampoene Op Die Dak
Lyrics: Yes
DIS JULLE WAT DIE WIND (FAK)
Dis julle wat die wind
Dis julle wat die wind
Dis julle wat die wind laat waai
Dis julle wat die wind
Dis julle wat die wind
Dis julle wat die wind laat waai
Dis 'n onderbaadjie
Dis 'n bobaadjie
Dis 'n onderstebo baadjie
Dis 'n onderbaadjie
Dis 'n bobaadjie
Dis 'n onderstebo baadjie
TRANSKAROO (HERMAN HOLTZHAUZEN)
Transkaroo bring haar huistoe
Laat jou ysterwiele rol
Bring haar en maak my lewe vol
O, Transkaroo snel oor die spore
Want met jou bring jy my liefde terug na my
COCA-COLA NOOI (KOOS KOMBUIS)
Jy’s my,my Coca-cola nooi
My Nescafè kafee
Jy het eers gedink jy gaan altyd met my mee
My Coca-cola nooi
My Nescafè kafee
Toe jy wou bly was die antwoord, nee
BLOMMETJIE GEDENK AAN MY (ANTON GOOSEN)
'n Skraal wind waai oor nghoeniebosse op die pad buite Uniondale
Elke Paasnaweek staan die spookmeisie daar as die herfswind hoeka al huil
Met haar lang swart hare teen die sekelmaan tuur sy oor die vlaktes haai
En haar klere blink spookagtig saam as haar duim vra om haar op te laai
En die kammanassie bergspook huil as hy klippe berg-af rol
En die spookmeisie van Uniondale wat duimry en droewig sing
Blommetjie gedenk aan my en sy lig haar duim na bo
Blommetjie gedenk aan my sing die spook van die Klein-Karoo
SILVER DE LANGE (DAVID KRAMER)
Die konsertina kerm al sy verlange
In die hande van ou Silver de Lange
Hy’t van die liefde gespeel
Maar hy was 'n eensame man
Ja, ou Silver het die pad alleen geloop
En gedwaal soos net 'n swerwer kan
Dalk 'n bottel in die hand
Om die wêreld se skerp kant, weg te brand
Speel hom Silver speel hom weer
Speel hom Silver nog 'n keer
En die konsertina kerm verlangend in die hande van Silver
Silver de Lange
TUSSENSPEL
Speel hom Silver speel hom weer
Speel hom Silver nog 'n keer
En die konsertina kerm verlangend in die hande van Silver
Silver de Lange
HALALA AFRIKA (JOHANNES KERKORREL)
Toe die wêreld hier nog jonk was en die horison wyd en oop
Was dit stil hier in die halfrond, suid van die ewenaar
En in die skemer as die son sak en die beeste huis toe loop
Klink die roepstem van die vroue
Oor die heuwels van die land
Halala, halala ewig is ons Afrika
Halala, halala ewig is ons Afrika
Halala, halala ewig is ons Afrika
Halala, halala ewig is ons Afrika
ALMAL WIL 'N HUISIE BY DIE SEE HÊ (KOOS KOMBUIS)
Maar almal wil 'n huisie by die see hê
Almal hoop die struggle is verby
Almal sê die lewe is eers môre
Maar môre is te laat vir my
Almal wil 'n huisie by die see hê
Almal hoop die struggle is verby
Almal sê die lewe is eers more
Maar more is te laat vir my
PAMPOENE OP DIE DAK (ANTON GOOSEN)
Bekkie bokkie baby
Is jy ook so lief vir my
Daar’s 'n deel van jou wat vry wil bly
Maar die ander deel van jou wil net die heel tyd vry
Waar kry jou luck vandaan
Always hoog, hoog op die stoep gestaan
Bekkie bokkie baby dis 'n skande dat niks ook ooit verander nie
Pampoene op die dak
Pampoene op die dak
Calvin Klein en Gucci op die gatsak
Maar pampoene op die dak
Pampoene op die dak (Orals op die stoep)
Pampoene op die dak ('n Tjoepstil stoep)
Calvin Klein en Gucci op die gatsak
Maar pampoene op die dak
Composer: FAK/INTERSONG/H. HOLTZHAUSEN/GALLO MUSIC PUBL/KOOS KOMBUIS/BMG AFRICA MUSIC PUBL/A. GOOSEN/J. KERKORREL/TRAPSUUTJIES MUS.