top of page
Theuns Jordaan - Liedjieboer Mengelmoes (Key: OR Dmaj)

Theuns Jordaan - Liedjieboer Mengelmoes (Key: OR Dmaj)

SKU: AN-OR-NB-01658
$12.95Price

Title: Liedjieboer Mengelmoes

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Theuns Jordaan
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk; Medley/Mashup
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
More info: LIEDJIEBOER MENGELMOES: Klein Bietjie Wyn, Hanoverstraat, Roelandstraat, Kalbassies, Geelperskereën, Boy Van Die Suburbs
Lyrics: Yes

 

KLEIN BIETJIE WYN

 

Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn

Klein bietjie wyn vir my

Klein bietjie wyn vir my

Klein bietjie wyn vir my

Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn

Klein bietjie wyn vir my

Klein bietjie wyn vir my en ook vir jou

 

Ou Anna gee jou hand

Anna gee jou hand

Anna gee jou hand

Dat ek kan voel of jou hart nog brand

Anna jy's my blom

Anna jy's my blom

Anna jy's my blom

Wat van die Onderveld af kom

 

Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn

Klein bietjie wyn vir my

Klein bietjie wyn vir my

Klein bietjie wyn vir my

Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn

Klein bietjie wyn vir my

Klein bietjie wyn vir my en ook vir jou

 

Trolskuit ry, ja jy moet trolskuite ry

Trolskuite ry dat jy kan seesiek kry

Bicycle ry, ja jy moet bicycle ry

Bicycle ry dat jy kan mooi boude kry

 

Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn

Klein bietjie wyn vir my

Klein bietjie wyn vir my

Klein bietjie wyn vir my

Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn

Klein bietjie wyn vir my

Klein bietjie wyn vir my en ook vir jou

 

HANOVERSTRAAT

 

Stap saam, stap saam deur my lewe

Stap saam deur Hanoverstraat

As die moppies met kaparings daar saamsing

Môre gaan ons seaside toe

 

Beestepote en 'n lekker afvaltjie

Kry ons in Hanoverstraat

As die fahfee man ons nommertjie uithaal

Dan hoor ons weer die Oubaas praat

 

Kardoesies in die wind waai

Tot onder in die Kaap

En die moppies gooi die lywe

Dat die kraaie gaap

Stap net 'n entjie

En ek wys jou waar’s die Kaap

Hier bo en onder langs my

In Hanoverstraat

Die gummadromme klap daar

In Hanoverstraat

 

ROELANDSTRAAT

 

Laat staan sulke dinge laat staan

Laat staan sulke dinge laat staan

Laat staan sulke dinge laat staan

Laat staan sulke dinge laat staan

 

Die dienaar kom en hy sê vir my

Japie hier, hierso moet jy bly

O alla basie wat het ek gemaak

Toe kry ek 9 maande bo in die Roelandstraat

O alla basie wat het ek gemaak

Toe kry ek 9 maande bo in die Roelandstraat

 

KALBASSIES

 

Sy dra twee klein kalbassies

Sy dra twee klein kalbassies

Sy dra twee klein kalbassies

Liefde oe…

 

Sy dra twee klein kalbassies

Sy dra twee klein kalbassies

Sy dra twee klein kalbassies

Liefde

 

GEELPERSKEREëN

 

As die geelperskereën veertien dae in die boorde val

En dit reën bietjie bietjie

En dit reën bietjie bietjie

En dit reën in die Wes-Transvaal

 

As die geelperske reën veertien dae in die boorde val

Dan hoor jy hoe die railway perskes in die ketel val

Dan hoor jy hoe die railway perskes in die ketel val

 

BOY VAN DIE SUBURBS

 

Huismoles in sy fles, een twee drie, safe, vyf ses

Boy van die suburbs gaan kuier vanaand

Die langnaweek sak hy af Durbs toe en weer terug

Een duisend CC brul deur die lug

 

Hy luister na Elvis en die hartseer Sonskynsusters

Sussie speel ook saam op die Hawaiian-kitaar

Kabouter by die voorhek en 'n vistenk in die sitvertrek

'n Taai ding langs die sifdeur wat die goggas laat vrek

 

Boy van die suburbs

Boy van die suburbs

Boy van die suburbs

Gaan kuier vanaand

Boy van die suburbs

Boy van die suburbs

Boy van die suburbs

Waar die ysterperd staan

 

Composer: AVAILABLE ON REQUEST

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page