Theuns Jordaan - Praat Is Te Laat (Key: OR Fmaj)
Title: Praat Is Te Laat (Nuwe Weergawe)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Theuns Jordaan
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Fmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Johannesburg 'n wêreldstad
Dis Hollywood in Kaapstad
Die jollers bly laat wakker
Veral hier in die Goudstad
Maar as jy by die robot stop
Hou bedel hande borde opGeld vir brood en sop
Toe agterdog sy kop uitsteek
Die stad se ritme val
Opsoek na melk en heuningStaan die kinders kaal
Daar's wenners wat wil wegloop
Verloorders sonder taal
Maar jy stap in die straat ou maatDie mense maak jou mal
Ja, jy stap in die straat ou maatJou deure alles toe gemaak
Jou planne het nou opgeraak
Jou beker leeggemaak
Ja, jy stap in die straat ou maatDie spore wat jy agterlaat
Die woorde wat jou mond verlaat
Die praat bly meestal praatEn praat is nou te laat
Die man se oë kaal getroop
Te koop vra hy na hoop
Waarvan is die hart dan volDat die mond so leegloop
In woorde wat die wyses deel
Word daar nog n kaart gespeelLankal een te veel
Bou mure tussen bure
Want die mense is te bang:
Vir die skelms in die strate en die tsotsies in die gang
Die stilte is te stemmigDie grimmigheid is droef
Hoe lank moet die mense wagVoor 'n man in die pak 'n plan sal maak
Ja, jy stap in die straat ou maatJou deure alles toe gemaak
Jou planne het nou opgeraak
Jou beker leeggemaak
Ja, jy stap in die straat ou maatDie spore wat jy agterlaat
Die woorde wat jou mond verlaat
Die praat bly meestal praatDis tyd vir planne maak
TUSSENSPEL
Nou stap ons in die straat my maat
Ons deure almal toe gemaak
Laat hoop, geloof en liefde praat
Dis tyd vir hande vat
Al die silwer sikkels opgeraap
Die koper krummels klaar gekaap
Die nag het nou te laat geraak
Dis tyd vir woord en daad
Kom laat ons die planne maak
Dis tyd vir hande vat
En die praat is nou te laat
Composer: THEUNS JORDAAN (EMI)