top of page
Elvis Blue - Toe Ons Jonk Was (Key: OR F#maj)

Elvis Blue - Toe Ons Jonk Was (Key: OR F#maj)

SKU: CO-OR-NB-00646
$12.95Price

Title: Toe Ons Jonk Was

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Elvis Blue
Genre: South African; Pop, Pop Rock & Dance
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR F#maj
Backing vocals: No

More info: Jan Hoogendyk better known by his stage name Elvis Blue (born in George, South Africa on 28 December 1980) is the winner of the sixth season in of South African Idols. For the finals, he sang "The Things My Father Said”. 
Lyrics: Yes

 

Toe ons jonk was kon ons eet net wat ons wou

Ons kon speel en ons kon 'n lang pouse hou

Ons was fine daarmee om net hande vas te hou

En ons ouers was die mooiste man en vrou

Toe ons jonk was

 

Toe ons jonk was het ons nie geweet van hartbreek nie

Ons drome was groot en ons was nie bang nie

Toe ons jonk was was ons ouers nog bymekaar

Oupas, oumas het geleef en niks was te swaar

Toe ons jonk was

 

O, en ons tyd hier is altyd min

Ons is almal nou groot maar ons het klein begin

 

Al gaan die jare verby

Kom wees weer jonk saam met my

Al gaan die jare verby

Kom wees weer jonk saam met my

 

Toe ons jonk was het ons nog met ons bure gepraat

Daar was nie so ding soos kleur en ons het niemand gehaat

Toe ons jonk was het ons nog genoeg geld gehad

Ons harte was vol ons was vir niemand kwaad

Toe ons jonk was

O, toe ons jonk was

 

Al gaan die jare verby

Kom wees weer jonk saam met my

Al gaan die jare verby

Kom wees weer jonk saam met my

 

Toe ons jonk was kon ons glo dat God na ons kyk

Ons kon sien hoe hy Sy arms na ons toe uitreik

Ons kon altyd met Hom praat want Hy was naby

Ons het geweet dat Hy altyd by ons sal bly

Toe ons jonk was

Toe ons jonk was

O, toe ons jonk was

 

O-o-o-o-o-o

Kom wees weer jonk saam met my

O-o-o-o-o-o

Kom wees weer jonk saam met my

 

Al gaan die jare verby

Kom wees weer jonk saam met my

Al gaan die jare verby

Kom wees weer jonk saam met my

 

Al gaan die jare verby

Kom wees weer jonk saam met my

Al gaan die jare verby

Kom wees weer jonk saam met my

 

Composer: ELVIS BLUE (ELVIS BLUE PUBLISHING)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page