Jay & Lianie May - Toe Stop My Hart (Key: OR Emaj)
Title: Toe Stop My Hart
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Jay & Lianie May from “Platteland”
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Duet; Movie, Musical & Soundtrack
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Emaj
Backing vocals: No
More info: Platteland is 'n Afrikaanse drama/musiekblyspel rolprent wat in Vrede en omgewing deur die Mozi-platemaatskappy en Philo-films vervaardig is. Die regisseur is Sean Else. Die rolprent het op 12 November 2011 in teaters begin draai. Hierdie liedjie kom voor op die klankbaan.
Lyrics: Yes
Ek het gedroom van 'n plek waar die son nooit gaan set
Jy was daar in 'n tronk en ek moes jou kom red my baby
Met als wat ek het my baby
En ek mis jou vanaand in hierdie hel van 'n plek
Mis jou te veel om te sê ek voel 'n mes teen my nek
En my asem raak min my baby
Ek vra jou maak gou my baby
Toe stop my hart
Toe stop my hart by jou
Ek het ver geloop vir jou
Ek het lief geword vir jou
En in my hart is daar 'n plek gehou
Ek sal vir jou alles gee
Ek sal jou trane wegvee
Dit alles vir jou
Daar was te veel om te sê te veel wat jy nie wou weet
Maar spyt kom altyd te laat ek sou jou nooit kon vergeet
En as ek alles kon terugdraai baby
Sou ek my wou terugwaai baby
Tot hier by my soos dit was waar ons 'n lewe kon bou
Waar ek jou styf vas kon hou maar dis nou flenters en rou
Op jou sal ek nooit kan opgee baby
Dit belowe ek jou my baby
Toe stop my hart
Toe stop my hart by jou
Ek het ver geloop vir jou
Ek het lief geword vir jou
En in my hart is daar 'n plek gehou
Ek sal vir jou alles gee
Ek sal jou trane wegvee
Dit alles vir jou
Want elke tree saam met jou my baby
Los ons al die seer agter ons baby
Toe stop my hart by jou
Ek het ver geloop vir jou
Ek het lief geword vir jou
En in my hart is daar 'n plek gehou
Ek sal vir jou alles gee
Ek sal jou trane wegvee
Dit alles vir jou 2x
Composer: JOHAN VORSTER/RENCHA VORSTER (JOHAN VORSTER SONGS/MOZI MUSIEK)