Touch of Class - Moenie Worrie Nie (Key: OR Gmaj)
Title: Moenie Worrie Nie (Moenie Wôrrie Nie)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Touch of Class
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk; Country
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
More info: Ronell Erasmus & famous guitar player/record producer Deon van der Merwe team up and perform as successful, South African music group Touch Of Class.
Lyrics: Yes
Moenie wôrrie nie
Moenie wôrrie nie
Jy ry darem nog in jou karretjie
Moenie wôrrie nie
Moenie wôrrie nie
Jy ry darem nog in jou karretjie
My geld raak is nou so min
My lyfie raak al dun
Om nou te 'diet' maak net glad nie sin
Moenie wôrrie nie
Moenie wôrrie nie
Jy ry darem nog in jou karretjie
Moenie wôrrie nie
Moenie wôrrie nie
Jy ry darem nog in jou karretjie
Ek slaan die sente uit
My man se beursie uit
Die melk en brood vat elke duit
Moenie wôrrie nie
Moenie wôrrie nie
Jy ry darem nog in jou karretjie
Moenie wôrrie nie
Moenie wôrrie nie
Jy ry darem nog in jou karretjie
Vleis is nou so duur
Om nie te praat van bier
Ons hou nie meer braai nie
Ons hou net 'n vuur
Moenie wôrrie nie
Moenie wôrrie nie
Jy ry darem nog in jou karretjie
Moenie wôrrie nie
Moenie wôrrie nie
Jy ry darem nog in jou karretjie
Ek eet nou pap en tik
En dit laat my verstik
Om vol te kom moet ek twee keer sluk
Moenie wôrrie nie
Moenie wôrrie nie
Jy ry darem nog in jou karretjie
Moenie wôrrie nie
Moenie wôrrie nie
Jy ry darem nog in jou karretjie
Maar daar is darem nog die lotto
En eendag sal ons wen
Moenie wôrrie nie
Moenie wôrrie nie
Jy ry darem nog in jou karretjie
Moenie wôrrie nie
Moenie wôrrie nie
Jy ry darem nog in jou karretjie
Ek maak my tenkie vol
My maag trek in 'n bol
Dit lyk of die petrol net my geld wegpomp
Moenie wôrrie nie
Moenie wôrrie nie
Jy ry darem nog in jou karretjie
Moenie wôrrie nie
Moenie wôrrie nie
Jy ry darem nog in jou karretjie
Ek kry 'n ekstra job
En ek is nie 'n snob
Maar hierdie begroting wil maar net nie klop
Op my kredietkaartstaat
Wys ek's al weet te laat
My bankbestuurder sê hy het nou klaar gepraat
Moenie wô-wô-wô-wô-wô-wô-wô-rrie
Moenie wôrrie nie
Jy ry darem nog in jou karretjie
Moenie wôrrie nie
Moenie wôrrie nie
Jy ry darem nog in jou karretjie
Moenie wô-wô-wô-wô-wô-wô-wô-rrie
Moenie wôrrie nie
Jy ry darem nog in jou karretjie
Moenie wôrrie nie
Moenie wôrrie nie
Jy ry darem nog in jou karretjie
Jy ry darem nog
Jy ry darem nog in jou karretjie
Composer: FRANCOIS HAYES (HOEZIT MUSIEK)