top of page

Chris Blignaut - Trein Na Pretoria (Key: OR Cmaj)

SKU: FR-OR-NB-00582
$12.95Price

Title: Trein Na Pretoria

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Chris Blignaut
Genre: South African; Folk
Language: Afrikaans
Era: 1950s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
More info: Chris Blignaut (27 April 1897 - 21 Julie 1974) was 'n legendariese Afrikaanse sanger. Van sy bekendste treffers is Ou Ryperd, Die Donkie, Stukkie van die Melktert en Tannie met die Rooi Rokkie.
Lyrics: Yes

 

Dit het gebeur op die trein na Pretoria

Die weer was bitterlik koud

In ‘n hoekie sit ‘n meisie

Sy lyk vir my skaam en benoud

 

Die kondukteur die vra vir haar kaartjie

Sy sê sy het nie geld om een te koop

Maar ek moet na Pretoria

Al moet ek ook loop

 

My moeder lê daar op sterwe

En ek is haar enigste kind

En ek moet gaan na Pretoria

As ek haar nog lewend wil vind

 

Die kondukteur die neem toe haar handjie

Daar is trane in sy groot blou oë

Jy kan ry met my na Pretoria

Al moet ek jou kaartjie betaal

 

In die kerkhof daar in Pretoria

Is daar ‘n nuwe hopie grond

Onder daardie hopie lê begrawe

‘n Droewige kindjie se moeder

 

Die kondukteur die neem weer haar handjie

En hy sien hoe die kleine meisie ly

Ek het nie eers ‘n kind nie

En nou kan jy maar by my bly

 

Composer: J.S. BRIEL (GALLO MSC PUBL)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page