top of page

Nadine - Tyd (Key: OR Abmaj)

SKU: RI-OR-NB-00670
$12.95Price

Title: Tyd

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Nadine

Genre: South African; Pop, Pop Rock & Dance
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Abmaj
Backing vocals: No
More info: Nádine (gebore February 28, 1982) is 'n bekende Suid-Afrikaanse sangeres.
Lyrics: Yes
 

Ure, minute, sekondes, saam't jou

Ek wil elke oomblik onthou

Die hier en die nou

In die oggend maak die son my

Wakker, ek sien jou, ek kyk hoe jy slaap

My rede om wakker te raak

Niks anders maak saak

Al waar ek wil wees is hier by

Jou sluit die koue daar buite heel uit

Want jy is wie ekke wil sien

 

As die tyd moet stilstaan, nou

Sal ek steeds aan kan hou

Om lief te kry, saam't jou

Want my hart is geseël met jou soen

As die tyd wil terugdraai, hier

Sal ek niks verander, nie

Ek sal jou aanhou liefhê

Niks beteken vir my meer as net hierdie tyd saam't jou

 

Weke en maande en jare saam't jou

Ek wil elke oomblik onthou

Die hier en die nou

In die aande maak die maan dit

Ligter, jy sien my, jy kyk hoe ek staar

In jou see van liefde vergaar

Maar jy neem my hart

Al waar jy wil wees is hier by

My, sluit die koue daar buite heel uit

Want ek is al wie jy wil sien

 

As die tyd moet stilstaan, nou

Sal ek steeds aan kan hou

Om lief te kry, saam't jou

Want my hart is geseël met jou soen

As die tyd wil terugdraai, hier

Sal ek niks verander, nie

Ek sal jou aanhou liefhê

Niks beteken vir my meer as net hierdie tyd saam't jou

 

Ek sal jou altyd liefhê

 

As tyd kan stilstaan, nou

Sal ek steeds aan kan hou

Om lief te kry, saam't jou

Want my hart is geseël met jou soen

As die tyd wil terugdraai, hier

Sal ek niks verander, nie

Ek sal jou aanhou liefhê

Niks beteken vir my meer as net hierdie tyd saam't jou

 

Composer: JOHAN OBERHOLZER (UNIVERSAL MSC PUBL.)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page