top of page

Riana Nel - U Is Heilig (Veilig Weggesteek) (Key: OR Gmaj)

SKU: CO-OR-NB-00343
$12.95Price

Title: U Is Heilig (Veilig Weggesteek)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Riana Nel
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
More info: Riana Nel was born in Namibia. She is a South African singer/songwriter. Her songs have been described as including elements of "Pop & Country". She had firmly placed her roots in Gospel music on release of the albums; "Oopmond", "The Cure", "Someone With Skin" and won may awards including the "Crescendo award" in 2000. Her albums continue to top South African Music charts.
Lyrics: Yes

 

Veilig weggesteek

In die hart van God

Ek voel hoe dit bewe

Met elke liewe klop

Ned'rig skuif ek nader

Aan U lippe wil ek hang

Ek klou aan elke letter

Soos dit val, sal ek dit vang

Soos dit val, sal ek dit vang

 

Ek gryp na U genade

Alhoewel dit vrylik kom

En ek vrees nie meer die donker

Want U liefde het oorkom

U is my begeerte

En ek smelt hier in U weg

Nooit sal ons kan skei nie

Verewig is ons een

Verewig is ons een

 

U is heilig

Sal ek sing met hierdie lippe

U is heilig

Ek voel U op my vingerpunte

 

Vry in U aanvaarding

Los van kettings en van leuens

Verseker deur u woorde

U belofte is u Seun

Tyd met U is kosbaar

Met ‘n seer hart sal ek soek

Na dié wat U nie ken nie

Here wys hulle U hart

Here wys hulle U hart

 

U is heilig

Sal ek sing met hierdie lippe

U is heilig

Ek voel U op my vingerpunte

 

U's wie ek soek, na wie ek roep

My hartsbegeerte, my alles, Here

U is my hoop; U is my vrede

My stormstilte

My alles, Here

 

U is heilig

Sal ek sing met hierdie lippe

U is heilig

Ek voel U op my vingerpunte

 

U is heilig

Sal ek sing met hierdie lippe

U is heilig

Ek voel U op my vingerpunte

 

U's wie ek soek, na wie ek roep

My hartsbegeerte, my alles, Here

U is my hoop; U is my vrede

My stormstilte

My alles, Here

 

U is heilig

Heilig

 

Heilig, heilig

Ewig waardig

Heilig, heilig

Ewig waardig

Heilig, heilig

Ewig waardig

Heilig, heilig

Ewig waardig

 

Composer: RIANA NEL (OXINITY MUSIC PUBLISHING)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page