Anneli van Rooyen - U Naam (Key: OR Dmaj)
Title: U Naam
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Anneli van Rooyen
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Special Occasion
Language: Afrikaans
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
More info: Anneli van Rooyen se besonderse stem het haar een van die gewildste plaaslike sangeresse gemaak. Sy skryf self musiek en die tere liefdeslied, uitbundige vreugdeslied en ballade is haar forté. Anneli het 16 albums vrygestel vanaf 1980.
Lyrics: Yes
Drie-enige God, Skepper van die groot heelal
U is wonderbaar
Ewige Vader, Sterke God
Die vesting waar ons skuil
Enigste Heer, aan U die eer
Amen
Drie-enige God, Skepper van die groot heelal
U, ons Vredevors
Verlosser, Redder, Heiland Heer
Die rots waar ons mag skuil
Vader en Seun, Heil’ge Gees
Amen
Composer: CEES TOL & THOMAS TOL/A. VAN ROOYEN (DAVID GRESHAM MUSIC/PROMUSIK)