top of page

Jan de Wet - Via Dolorosa (Key: OR Emin)

SKU: JU-OR-NB-01230
$12.95Price

Title: Via Dolorosa

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Jan de Wet
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Emin
Backing vocals: No
More info: Jan de Wet is een van die voorste skeppers van Afrikaanse gospel. Jan de Wet dra sy geestelike boodskap duidelik oor en het al pryse ingepalm soos die Beste Gospel-produksie vir Via Dolorosa in 1990. Hy het oor die veertig albums vrygestel (nie almal gospel nie), waarvan verskeie goue status bereik het. Hy het met sy Loflaaities (kindergroep wat gospel sing) groot aanhang.
Lyrics: Yes

 

Langs die via Dolorosa in ou Jerusalem

Keer soldate in die strate mense weg

Voor 'n Man wat met 'n purpurkleed

In pyn 'n houtkruis dra na Golgota

 

Daar is wonde oor sy skouers

En die bloed drup oor sy wang

En 'n doringkroon sny diep in sy vel

En elke keer as Hy wil struikel

Word Hy gespot, gespuug en uitgeskel

 

Langs die Via Dolorosa, die weg van smart en pyn

Soos 'n Lam stap ons Koning en ons Heer

Langs die Via Dolorosa stap hy voort, terwyl Hy ly

In die Via Dolorosa het sy bloed gevloei vir jou en my

 

In die Via Dolorosa het die Heer my kruis gedra

Gewillig op pad na Golgota

En daar het Hy gely

Gesterf en in my plek die skuld betaal

 

Langs die Via Dolorosa, die weg van smart en pyn

Soos 'n Lam stap ons Koning en ons Heer

Langs die Via Dolorosa stap hy voort, terwyl Hy ly

In die Via Dolorosa het sy bloed gevloei vir jou en my

 

Elke hou wat hy kry het ons vir Hom gegee

Maar die bloed wat uit Hom vloei het ons skuld weggevee

 

Langs die Via Dolorosa, die weg van smart en pyn

Soos 'n Lam stap ons Koning en ons Heer

Langs die Via Dolorosa stap hy voort, terwyl Hy ly

In die Via Dolorosa het sy bloed gevloei vir jou en my

 

Composer: B. SPRAGUE/N. BOROP/J. DE WET (MEADOWGREEN/WORD MUSIC)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page