Juanita du Plessis - Vlieg Hoog (Key: OR Emaj - BV)
Title: Vlieg Hoog
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Juanita du Plessis
Genre: South African; Inspirational, Christian & GospelLanguage: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Emaj
Backing vocals: Yes
More info: Juanita du Plessis (gebore in Namibië) is een van Suid-Afrika se mees suksesvolle, populêre en geliefde sangers ooit. Sy het bekend geword na haar treffer "Ska-Rumba" in 2000. Haar albumverkope herskryf die Suid-Afrikaanse musiekrekordboeke. Elke noemenswaardige musiektoekenning is al aan haar toegeken.
Lyrics: Yes
Hoër as die storms van die lewe
Dis onder my
Hoër as die wolk van die verlede
Dis agter my
Hoër as die son
Na die lig
Ek vlieg hoog
Die pad lê gelyk en uitgestrek
My lewe wag vir my
‘n Reënboog vol beloftes voor
Want gister is verby
Al my drome ek gaan dit haal
Want ek vlieg hoog
‘n Arendsvlug op ‘n vaste koers
Met ‘n engel aan my sy
Die berge kan maar val om my
Want ek weet ek is vry
Ek sprei my vlerke hoër want ek kan
Hoër as die storms van die lewe
Dis onder my
Hoër as die wolk van die verlede
Dis agter my
Hoër as die son
Na die lig
Ek vlieg hoog
Op die wind van die Here se genade
Rondom my
Hou ek my oë op die wenpaal voor my
Hoog bo die son
Na die lig
Ek vlieg hoog
My asem sal nie opraak nie
Want Sy asem is in my
Ek weet ek sal nie moeg raak nie
Want Sy hande dra my
As ek val tel Hy my op
En sê jy kan
Niks kan my meer bang maak nie
Niks sal my onder kry
Wat sal ‘n mens aan my kan doen
Want ek weet ek is vry
Ek sprei my vlerke hoër
Ek vlieg hoog
Hoër as die storms van die lewe
Dis onder my
Hoër as die wolk van die verlede
Dis agter my
Hoër as die son
Na die lig
Ek vlieg hoog
Op die wind van die Here se genade
Rondom my
Hou ek my oë op die wenpaal voor my
Hoog bo die son
Na die lig
Ek vlieg hoog
Hoër as die storms van die lewe
Dis onder my
Hoër as die wolk van die verlede
Dis agter my
Hoër as die son
Na die lig
Ek vlieg hoog
Op die wind van die Here se genade
Rondom my
Hou ek my oë op die wenpaal voor my
Hoog bo die son
Na die lig
Ek vlieg hoog
Hoog bo die son
Na die lig
Ek vlieg hoog
Hoog bo die son
Na die lig
Ek vlieg hoog
Composer: JUANITA DU PLESSIS (JUANITA RECORDS)