top of page
Von West - Ek Lewe Vir Jou (Vivo Per Lei) (Key: OR Emaj)

Von West - Ek Lewe Vir Jou (Vivo Per Lei) (Key: OR Emaj)

SKU: AL-OR-NB-03113
$12.95Price

Title: Ek Lewe Vir Jou (Vivo Per Lei)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Von West (VonWest)
Genre: South African; Classical & Classical Crossover; Duet; Special Occasion

Language: Afrikaans; Italian
Era: 2010s
Key: OR Emaj

Backing vocals: No
More info: VonWest is Dewald von Solms en Pieter West.
Lyrics: Yes

 

Vivo per lei da quando sai
La prima volta l'ho incontrata
Non mi ricordo come ma
Mi è entrata dentro e c'è restata
Vivo per lei perché mi fa
Vibrare forte l'anima
Vivo per lei e non è un peso

Lewe vir jou, ja net vir jou

Jy is die een, my grootste liefde

Niks kan ons skei, jy is deel van my

Net soos musiek maak jy my vry

Ek hoor jou fluister in die wind

In die skadus kan ek jou vind

Jou hande, jou mond, jou lyf

Ja, ek lewe vir jou

 

E' una musa che ci invita
Jy’s musiek, jy is my lewe
Atraverso un pianoforte
La morte è lontana
Io vivo per lei


Ek lewe vir jou, ja net vir jou

Jy speel my hart se mooiste snare

Niks sal jou ooit van my vervreem

Jy is 'n wonderwerk geleen

 

Vivo per lei lo so mi fa
Girare di città in città
Soffrire un po' ma almeno io vivo

Jy’s die sonskyn in my lewe

Vivo per lei dentro gli hotels

Jy’s die bloed hier in my are

Vivo per lei nel vortice

Attraverso la mia voce
Si espande e amore produce


Vivo per lei nient'altro ho
E quanti altri incontrerò
Che come me hanno scritto in viso
Io vivo per lei

Ek lewe vir jou

 

Jy’s die sonskyn in my lewe

Ek lewe vir jou, ja net vir jou

Jy’s die bloed hier in my are

Ek lewe vir jou, ja net vir jou

Jy’s al wat ek wil hê

Jou hande, jou mond en jou lyf

Ja, ek lewe vir jou


Vivo per lei perché oramai
Io non ho altra via d'uscita
Perché la musica lo sai
Davvero non l'ho mai tradita

 

Ek lewe vir jou, ja net vir jou

Jy is uniek, jy is vrou

Niks kan jou ooit van my weghou

Ek lewe vir jou


Vivo per lei la musica
Ek lewe vir jou
Vivo per lei è unica
Ek lewe vir jou
Io vivo per lei
Ek lewe vir jou

Ek lewe vir jou

 

Composer: ZELLI/MENGALI/PANCERI (1195 INSIEME SRL FOZZIO/SUGARMUSIC ED MUS. POLYGRAM ITALIE CD MUS. SRL)    

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page