Jakkie Louw & Kevin Leo - Voshaarnooi (Key: +2 Amaj)
Title: Voshaarnooi (Louis van Rensburg Cover)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Jakkie Louw & Kevin Leo from "Liefling: Die Movie"
Genre: South African; Folk; Duet; Movie, Musical & Soundtrack
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: +2 Amaj
Backing vocals: No
More info: Liefling: Die Movie, vrygestel op 19 November 2010 is die eerste grootskerm Afrikaanse musiekblyspel (musical) rolprent wat in Suid-Afrika gemaak is in die laaste 30 jaar. Bobby van Jaarsveld en Lika Berning vertolk die hoofrolle en Brian Webber is die regisseur. Hierdie liedjie kom voor op die album se klankbaan (soundtrack).
Lyrics: Yes
Bantom hom so en flennie die snare
Ek is verlief op die kind
Die son slaan vuur uit die sweetvoshare
Ek is verlief op die kind
Hoor jy, meisie met die sweetvoshare
Verstaan jy die klank van die ramkiesnare
Ek is verlief op die kind
Lappa lei vir Bella koud
In Waboomskloof se geel bossies
Lappa maak vir Bella stout
Met Hanepoot se natrosies
Donkerrooi die wingerdblaar
En warmrooi die mond van haar
My hart blom wit vir die voshaarnooi
Pluk heide van die mooiste rooi
Vir hierdie einste voshaarnooi
Bellabint my meisiekind
Dis hartblomwit dis heiderooi
Bellabint my meisiekind
Dis hartblomwit dis heiderooi
Vir jou my voshaar meisiekind
Hoor jy, meisie met die sweetvoshare
Verstaan jy die klank van die ramkiesnare
Ek is verlief op die kind
Ek is verlief op die kind
Hoor jy, meisie met die sweetvoshare
Verstaan jy die klank van die ramkiesnare
Ek is verlief op die kind
Ek is verlief op die kind
Composer: L. VAN RENSBURG/BOERNEEF (EMI/SAMRO)