Waldo Lotz - Kan Jy Hoor Hoe Klop My Hart (Key: OR Bmaj)
Title: Kan Jy Hoor Hoe Klop My Hart
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Waldo Lotz
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Bmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Ek was hard opsoek na liefde
Jy was daar as dit misluk
En as ek so bo wolke swewe
Het jy my aarde toe gepluk
Maar vanaand toe jy hier instap
Het 'n stem my gesê
Al die tyd was dit reg voor my
Jy's die een wat ek wil hê
Kan jy hoor hoe klop my hart
Kan jy dit voel as ek jou soen
As jy styf hier teen my staan
Kan die wêreld maar vergaan
Kan jy hoor hoe klop my hart
Kan jy hoor hoe klop my hart
Kan jy dit voel as ek jou soen
As jy styf hier teen my staan
Kan die wêreld maar vergaan
Kan jy hoor hoe klop my hart
Hoekom kan ek dit nie sien nie
Ek kan nie glo ek was so blind
Na al die tye wat ons saam was
Het ek my droom in jou gevind
Ek was hard opsoek na liefde
Jy't dit saam met my beleef
Ek's so bly dat liefde jy is
Kan ons saam op wolke sweef
Kan jy hoor hoe klop my hart
Kan jy dit voel as ek jou soen
As jy styf hier teen my staan
Kan die wêreld maar vergaan
Kan jy hoor hoe klop my hart
Kan jy hoor hoe klop my hart
Kan jy dit voel as ek jou soen
As jy styf hier teen my staan
Kan die wêreld maar vergaan
Kan jy hoor hoe klop my hart
Ek was hard opsoek na liefde
Jy was daar as dit misluk
En as ek so bo wolke swewe
Het jy my aarde toe gepluk
Maar vanaand toe jy hier instap
Het 'n stem my gesê
Al die tyd was dit reg voor my
Jy's die een wat ek wil hê
Kan jy hoor hoe klop my hart
Kan jy dit voel as ek jou soen
As jy styf hier teen my staan
Kan die wêreld maar vergaan
Kan jy hoor hoe klop my hart
Kan jy hoor hoe klop my hart
Kan jy dit voel as ek jou soen
As jy styf hier teen my staan
Kan die wêreld maar vergaan
Kan jy hoor hoe klop my hart
Kan jy hoor hoe klop my hart
Kan jy dit voel as ek jou soen
As jy styf hier teen my staan
Kan die wêreld maar vergaan
Kan jy hoor hoe klop my hart
Kan jy hoor hoe klop my hart
Kan jy dit voel as ek jou soen
As jy styf hier teen my staan
Kan die wêreld maar vergaan
Kan jy hoor hoe klop my hart
As jy styf hier teen my staan
Kan die wêreld maar vergaan
Kan jy hoor hoe klop my hart
Composer: VOS REYNEKE (TOC)