top of page

Karen Zoid - Want As Ek Droom (Key: OR Ebmaj)

SKU: JU-OR-NB-00614
$12.95Price

Title: Want As Ek Droom

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Karen Zoid from “Susanna van Biljon”
Genre: South African; Pop, Pop Rock & Dance; Movie, Musical & Soundtrack
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Ebmaj
Backing vocals: No
More info: In 2010, Karen Zoid starred in a Franz Marx film, Susanna van Biljon. She recorded the theme song for the soundtrack
Lyrics: Yes

 

As ek staan, staan ek alleen

Wonder ...weer wat nou?

Ek wil net meer as net oorleef

Die einde kom so gou

 

Elke keer, wat ek weer probeer

En oor begin, weet ek ek sal moet

Elke maal, weer die prys betaal

Jy lag my uit, ek maak my oë toe

 

Want as ek droom, voel ek die oomblik

Want as ek droom, is ek al daar

Want as ek droom, is als vergete

Want as ek droom, kan ek weer staan

Net as ek droom

 

Ek sal val, ek sal opstaan

Self ... al kry ek seer

Waar’s die deur wat oop sal gaan?

Die kans ... wat ek begeer?

 

Nog 'n keer, wat ek weer probeer

En oor begin, my voete ken die pad

Elke maal, sal ek die prys betaal

Jy lag my uit, ek maak my oë toe

 

Want as ek droom, voel ek die oomblik

Want as ek droom, is ek al daar

Want as ek droom, is als vergete

Want as ek droom, is als volmaak

 

Gee my 'n kans, om myself te kan wees

Gee my 'n kans, om te gee

Gee my 'n kans, om my droom uit te leef

Gee my 'n kans, gee my 'n kans

Gee my 'n kans ...

 

Want as ek droom, voel ek die oomblik

Want as ek droom, is ek al daar

Want as ek droom, ken ek die lewe

Want as ek droom, sien ek jou daar

Want as ek droom

Oo-hoo..as ek droom

Oo-hoo...

Net as ek droom

 

Composer: SEAN BUTLER/NEIL SCHOOMBEE/DON KELLY/MARC BRENDON/KAREN ZOID (SELECT MUSIEK/UNIVERSAL MUSIC PUBL.)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page