top of page
Wasserfall - So Eensaam Soos Die Son (2010 Weergawe) (Key: OR Amaj)

Wasserfall - So Eensaam Soos Die Son (2010 Weergawe) (Key: OR Amaj)

SKU: AN-OR-NB-03058
$12.95Price

Title: So Eensaam Soos Die Son (2010 Weergawe)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Wasserfall
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
More info: Wasserfall is 'n Afrikaanse rock-musiekgroep van Pretoria. Die groeplede is Dewald Wasserfall (sang en kitaar) en Larry Pullen (kitaar). Hulle debuutalbum, Veralgemeen Jouself, is in 2007 uitgereik.
Lyrics: Yes

 

Wie't jou hart gesteel

En homself laat verbeel hy's beter

Beter as jy

 

Wie't jou toegevou

Homself rondom jou toegebou

Jy's beter, beter as hy

 

Jy kan vergeet van die seerkry

Solank jy vashou aan my

Ek wil weet hoe dit voel om jou terug te kry

 

Gooi jou hartseer arms om my

Hoekom draai die wêreld om en om en om jou

En niemand hier verstaan jou maar jy's vry

En hoekom draai die wêreld om en om en om my

Maar niemand hier verstaan my

En alles wat jy doen los my verstom

Jy's so eensaam soos die son

 

Wie't jou hart gebreek

Omgedraai en jou verneuk

En niemand weet maar jy verdien die wêreld

 

Wie't jou siel verstaan

Jou asem tien keer weggeslaan

Jy's beter as wat hulle jou wil maak

 

As jy vergeet en vergewe sal jy verdien wat jy kry

Jy't soveel vra maar so min antwoorde vir my

 

Gooi jou hartseer arms om my

Hoekom draai die wêreld om en om en om jou

En niemand hier verstaan jou maar jy's vry

En hoekom draai die wêreld om en om en om my

Maar niemand hier verstaan my

En alles wat jy doen los my verstom

Jy's so eensaam soos die son

 

TUSSENSPEL

 

Jy kan vergeet van die seerkry

Solank jy vashou aan my

Ek wil weet hoe dit voel om jou terug te kry

 

Gooi jou hartseer arms om my

Hoekom draai die wêreld om en om en om jou

En niemand hier verstaan jou maar jy's vry

En hoekom draai die wêreld om en om en om my

Maar niemand hier verstaan my

En alles wat jy doen los my verstom

Jy's so eensaam soos die son

 

TUSSENSPEL

 

Jy's so eensaam soos die son

 

Composer: DEWALD WASSERFALL (WASSERFALL MUSIC/OXYNITY MUSIC PUBLISHING)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page