top of page

Riana Nel - Weier (Key: OR Fmaj - BV)

SKU: CO-OR-BV-00344
$12.95Price

Title: Weier

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Riana Nel
Genre: South African; Pop
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Fmaj
Backing vocals: Yes
More info: Riana Nel was born in Namibia. She is a South African singer/songwriter. Her songs have been described as including elements of "Pop & Country". She had firmly placed her roots in Gospel music on release of the albums; "Oopmond", "The Cure", "Someone With Skin" and won may awards including the "Crescendo award" in 2000. Her albums continue to top South African Music charts.
Lyrics: Yes

 

As die ligte verflou

En ek jou stem weer onthou

Tussen die mure van jou Ma se kombuis

Jy sê jy soek 'n begin

En ek is net 'n vriendin

Maar jis ek wens daar was meer tussen ons

 

Ek sien jy twyfel want jy dink te veel daaroor

Sonder twyfel is daar iets wat jy moet hoor

 

Jy is die olie op 'n vuur hier binne my

'n Kaggellamp wat aanhou brand en warm bly

Jy het die sleutels tot my hart se deure

Maar jy weier om te klop

Ek weet nie hoe jy weier om te klop

Maar jy weier om te klop

 

En van gister tot nou

As jy my dalk nog onthou

Verander alles in jou Ma se kombuis

Is alles net soos dit was

So hoekom lyk jy verras

Ek was moeg gesit en wag net vir jou

 

Ek sien jy twyfel want jy dink te veel daaroor

Sonder twyfel is daar iets wat jy moet hoor

 

Jy is die olie op 'n vuur hier binne my

'n Kaggellamp wat aanhou brand en warm bly

Jy het die sleutels tot my hart se deure

Maar jy weier om te klop

Ek weet nie hoe jy weier om te klop

Maar jy weier om te klop

 

Aan my deur dis

My hart wat jy skeur want

Jy kan nie sien daar is 'n môre

Na vandag se gebeure

Weet ek is seker

Daar's iets wat jy net nie hoor

 

Jy is die olie op 'n vuur hier binne my

'n Kaggellamp wat aanhou brand en warm bly

Jy het die sleutels tot my hart se deure

Maar jy weier om te klop

Ek weet nie hoe jy weier om te klop

Maar jy weier om te klop...

 

'n Kaggellamp wat aanhou brand en warm bly

Jy het die sleutels tot my hart se deure

Maar jy weier om te klop

Ek weet nie hoe jy weier om te klop

Maar jy weier om te klop

 

Composer: RIANA NEL (COLESKE ARTISTS (PTY) LTD)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page