top of page

Nicholis Louw - Welkom By My Party (Key: OR Amaj)

SKU: CO-OR-NB-01229
$12.95Price

Title: Welkom By My Party

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Nicholis Louw
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

Hey hey vandag begin die naweek

Bel die girls vanaand gaan ons party

Jy weet almal dink dis tyd vir ‘n jol

 

Hou vas ek gaan ‘n plan maak

Bel elke siel wat nog saak maak

Hey jy bring ‘n paar wilde lywe saam

 

Lewe net een keer

Kuier sommer dwarsdeur

Druk haar tot die son opkom

 

Hey jy welkom by my party

Maak geraas die bure raak nie kwaad nie

Ons gaan rock en ons gaan uithaak

Niemand sal die nag vergeet

Hey jy welkom by my party

Maak ‘n plan dit is lank nog nie te laat nie

Ons gaan rock en ons gaan uithaak

Niemand sal die nag vergeet

 

Vat so skud los jou hare

Kom slaan die dromme en kitare

Hou vas haal asem en dan rock ons weer

 

Vat 5 dinge raak warm

Hou jou girl vas in jou arms

Hey hey hier is iets anders in die lug

 

Lewe net een keer

Kuier sommer dwarsdeur

Druk haar tot die son opkom

 

Hey jy welkom by my party

Maak geraas die bure raak nie kwaad nie

Ons gaan rock en ons gaan uithaak

Niemand sal die nag vergeet

Hey jy welkom by my party

Maak ‘n plan dit is lank nog nie te laat nie

Ons gaan rock en ons gaan uithaak

Niemand sal die nag vergeet

 

Hey jy welkom by my party

Maak geraas die bure raak nie kwaad nie

Ons gaan rock en ons gaan uithaak

Niemand sal die nag vergeet

Hey jy welkom by my party

Maak ‘n plan dit is lank nog nie te laat nie

Ons gaan rock en ons gaan uithaak

Niemand sal die nag vergeet

 

Ons gaan rock en ons gaan uithaak

Niemand sal die nag vergeet

 

Composer: SVEN LOHMUS/DON KELLY/MARC BRENDON/NICHOLIS LOUW (PROTRADE AY)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page