top of page

Nianell - Wense (Key: OR Bbmaj)

SKU: AL-OR-NB-01102
$12.95Price

Title: Wense

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Nianell
Genre: South African; Classical & Classical Crossover; Special Occasion; Folk
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Bbmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

Mag die son se helder strale altyd oor jou skyn

Die maan vir jou geluk bring soos die beste vonkelwyn

Mag die liefde soos die sterre ontelbaar jou omvou

‘n Melkweg vol van vrede jou in haar arms hou

Mag die winters vir jou mooi wees alles als kamma dood

Die herfs die lewe in lei op die water liefdes brood

Mag die somer in jou lewe die lente ewig duur

En Venus tot die einde haar strale na jou stuur

Mag die wingerdstok vir ewig en ewig aanhou bloei

Die vonkel uit die parskuip net aanhou, aanhou groei

Mag die son se helder strale altyd oor jou skyn

Die maan vir jou geluk bring soos die beste vonkelwyn

Mag die liefde soos die sterre ontelbaar jou omvou

‘n Melkweg vol van vrede jou in haar arms hou

Mag die wingerdstok vir ewig en ewig aanhou bloei

Die vonkel uit die parskuip net aanhou, groei

Mag die winters vir jou mooi wees al is als kamma dood

Die herfs die lewe in lei op die water liefdesbrood

Mag die somer in jou lewe die lente ewig duur

En Venus tot die einde haar strale na jou stuur

Mag die wingerdstok vir ewig en ewig aanhou bloei

Die vonkel uit die parskuip net aanhou, groei

Mag die wingerdstok vir ewig en ewig aanhou bloei

Die vonkel uit die parskuip net aanhou, aanhou groei

Mag die son se helder strale altyd oor jou skyn

Die maan vir jou geluk bring soos die beste vonkelwyn

Mag die liefde soos die sterre ontelbaar jou omvou

‘n Melkweg vol van vrede jou in haar arms hou

Composer: DAVE LUBBE/NIANELL

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page